top of page

DONASIES

Ons gemeente leef in vertroue dat God ons die fondse sal gee om aan te hou met Sy werk hier op Aarde. Indien U voel die Here vra van U om ons te help met hierdie werk, sien asseblief ons bankbesonderhede hier onder. 

Ons het altyd nog hande nodig, Kontak ons gerus.

Bid vir ons.

Internet Betaling

Sien hier ons bankbesonderhede:

Bank: Nedbank

Rekening nr: 1713000709

VGK Lopende Rekening

Takkode: Nedbank Potchefstroom/198765

Sluit aan

Indien die Here jy roep om op 'n aktiewe manier betrokke te raak, kontak ons gerus. Ons kan defnitief doen met nog hande.

Hoe kan u help?

Bid vir ons as gemeente. Help ons om die Koninkryk van God 'n werklikheid te maak op aarde. 

Raak betrokke by ons gemeente en maak so jou merk.

Kontak ons
  • Facebook Social Icon
Adres

39 Bloemetjie Straat

Promosa

Potchefstroom

2531

Ons is 'n taakgerigte, lidmate kerk wat liefhet rondom ons. Ons werk daagliks om die goeie nuus van die evangelie te laat seëvier in ons gemeenskap van Promosa.

OOR ONS

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

Dankie! Boodskap gestuur.

bottom of page