top of page
Ons Visie

Om 'n lidmaat -gedrewe gemeente te wees wat in afhanklikheid van God staan. Ons doel is om mense te ontvang soos hulle na ons toe kom en hulle lief te laat voel.

Ons Missie

Om deur ons gestuurdheid van God na mense uit te reik wat nie die liefde van God beleef op 'n daaglikse basis nie.

Ons Gemeenskap

Ons kerk bedien die groter gemeenskap van Promosa, in die dorp van Potchefstroom in die mooi Noord-Wes Provinsie. Ons bediening strek van Laerskoolkinders tot ons vriendelike en wonderlike Seniors.

Ons is 'n kerk wat die Naam van Jesus verkondig, wat in eerbied en respek met mekaar omgaan en mekaar liefhet. Ons is hier om die Koninkryk van God te vergroot en te verheerlik met alles wat ons doen.

Kontak ons
  • Facebook Social Icon
Adres

39 Bloemetjie Straat

Promosa

Potchefstroom

2531

Ons is 'n taakgerigte, lidmate kerk wat liefhet rondom ons. Ons werk daagliks om die goeie nuus van die evangelie te laat seëvier in ons gemeenskap van Promosa.

OOR ONS

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

Dankie! Boodskap gestuur.

bottom of page