top of page

Bybelstudies

Ons weeklikse bybelstudies kom op Sondae-aande 17:00 en Woensdaeoggende 10:00 bymekaar.

 

Ons doel is om in 'n dieper afhanklikheid van God te leef en meer intiem met mekaar en die Here om te gaan. 

Sluit gerus aan!

Kontak ons
  • Facebook Social Icon
Adres

39 Bloemetjie Straat

Promosa

Potchefstroom

2531

Ons is 'n taakgerigte, lidmate kerk wat liefhet rondom ons. Ons werk daagliks om die goeie nuus van die evangelie te laat seëvier in ons gemeenskap van Promosa.

OOR ONS

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

Dankie! Boodskap gestuur.

bottom of page