top of page

Ons gemeente is maandeliks betrokke by meer as 30 families. Ons help met kos, komberse en hoe ookal ons verder kan. Kontak ons gerus as jy wil betrokke raak.

Kontak ons
  • Facebook Social Icon
Adres

39 Bloemetjie Straat

Promosa

Potchefstroom

2531

Ons is 'n taakgerigte, lidmate kerk wat liefhet rondom ons. Ons werk daagliks om die goeie nuus van die evangelie te laat seëvier in ons gemeenskap van Promosa.

OOR ONS

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

Dankie! Boodskap gestuur.

bottom of page