top of page

Genade, Barmhartigheid, Versoening, Eenheid, Reg en Geregtigheid

'n Gemeente wat gefokus is op die evangelie en die liefde van God

Welkom tuis

Ons as gemeente van VGK Promosa verwelkom jou as mens in ons midde. Ons hoop is dat jy sal rus vind hier by ons en dat jy die Here sal kan ontmoet saam met ons. Mag Sy genade jou lei en leer.

Meer oor ons kerk

Klik hier om meer oor ons kerk te leer. Oor ons geskiedenis, wie ons is en wat ons doel in Promosa is.

Ons bedieninge

Gaan kyk na al ons verskeie bedieninge by die Bedieninge opsie. Kontak gerus enige van die kontakpersone vir meer inligting

Ons dienste

Klik hier vir preek klank-snitte en dienstye.

Komende gebeurtenisse
Sondagskool BaB.jpeg

Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. 

Kolossense 3:13-14 (1983 vertaling)

Help ons om die liefde en genade van God te versprei
bottom of page